Diere

Diere

Sunday 4 September 2011

Dieretuin uitstappie Graad 2

Die Graad 2 leerders van Laerskool Leer en Lag  is tans besig met die tema wildediere.  Die onderwysers het dit goed gedink om hul op 'n uitstappie te neem na Pretoria dieretuin om met die tema af te sluit.  Die relings beloop soos volg:

Waar: Pretoria Dieretuin
Wanneer: 7 Oktober 2011
Tyd:  08:00 op die bus sodat ons 09:00 daar kan wees en om 16:00 weer terug by die skool.
Kostes:  R 40 per leerder (dit sluit bus geld en 'n kospakkie* in)
Benodighede:  Waterbottel, sonbrandmiddel, 'n hoed, ekstra geld** en 'n warm baadtjie
Drag:  Almal trek die skool se ondersteuners t-hemp aan met 'n denim en tekkies.

*Die leerders sal elk 'n kospakkie ontvang met 'n worsbroodjie, 'n pakkie chips, 'n sjokolade en 'n 
  koeldrank.

** Ekstra geld sal wees vir leerders wat ekstra kos wil koop of wat iets van die dieretuin ter herdenking wil
     koop

1 comment:

  1. Dis 'n vrek oulike blog.. DIe manier hoe mens meer inligting kan deurgee op 'n fun manier..

    oulike uitstappie, ons moet denitief gaan
    awesome

    ReplyDelete