Diere

Diere

Monday 5 September 2011

Ouers welkom!

Alle ouers is welkom om saam met ons die dag te kom geniet.  Eie vervoer moet gereel word en die kostes per volwassene sal R60 wees!

Mennissa

Sunday 4 September 2011

Dieretuin uitstappie Graad 2

Die Graad 2 leerders van Laerskool Leer en Lag  is tans besig met die tema wildediere.  Die onderwysers het dit goed gedink om hul op 'n uitstappie te neem na Pretoria dieretuin om met die tema af te sluit.  Die relings beloop soos volg:

Waar: Pretoria Dieretuin
Wanneer: 7 Oktober 2011
Tyd:  08:00 op die bus sodat ons 09:00 daar kan wees en om 16:00 weer terug by die skool.
Kostes:  R 40 per leerder (dit sluit bus geld en 'n kospakkie* in)
Benodighede:  Waterbottel, sonbrandmiddel, 'n hoed, ekstra geld** en 'n warm baadtjie
Drag:  Almal trek die skool se ondersteuners t-hemp aan met 'n denim en tekkies.

*Die leerders sal elk 'n kospakkie ontvang met 'n worsbroodjie, 'n pakkie chips, 'n sjokolade en 'n 
  koeldrank.

** Ekstra geld sal wees vir leerders wat ekstra kos wil koop of wat iets van die dieretuin ter herdenking wil
     koop